My Vader Se Stem – Boek en CD

R240

Partykeer is ons lewens ‘n gelykenis – en hierdie boek is vol van my persoonlike ervarings oor hoe ek die Vader se Stem hoor en gehoorsaam. Ek deel ook die wonderwerke, lesse en avonture wat gevolg het. Die boek sal ‘n groot bemoediging wees vir elkeen om te groei in jou vermoeë om Abba Vader se Stem vir jouself te hoor.

Saam met die boek het ek ‘n CD uitgereik. Abba se Stem is soos borrelende water, ‘n pragtige simfonie van klank. Ek het ‘n baie intieme belewenis met my Vader gehad gedurende die opname van hierdie CD. Ek glo elkeen sal Sy Teenwoordigheid ervaar en Sy Stem hoor terwyl jy daarna luister.

 

Category:

Frequently Bought Together

++
Price for all:   R500

Description